My Cart
 

Die Burger Versnit: Merlot Special Offer

Special Price R450.00 Regular Price R585.00
In stock
Dis nou tyd vir ‘n Merlot-ervaring van Deetlefs Landgoed
 
Ontdek die veelsydigheid van Merlot en skep jou eie vergelykende proe-ervaring met 3 bottels Deetlefs Landgoed Merlot en 3 bottels Stonecross Merlot/Pinotage  versnit teen slegs R450.
 
Spaar R135 en geniet gratis aflewering op dié twee wyne van die 2017 oesjaar.
 
Plaas jou bestelling aanlyn by www.wineshop.deetlefs.com of kontak ons by [email protected]   Hierdie aanbod is geldig tot 30 November 2020, of solank voorraad hou.
 
Deetlefs (1822), geleë in die pragtige Breedekloof, is die tweede oudste wynlandgoed in Suid-Afrika onder eienaarskap van dieselfde familie.
 
Vir enige navrae kontak asseblief 023 349 1260.
Die Burger Versnit: Merlot Special Offer is available to buy in increments of 1
Dis nou tyd vir ‘n ongehoute Chardonnay van Deetlefs Landgoed!
 
Bestel 6 bottels van ‘n baie lekker ongehoute, vars en vrugtige Deetlefs Stonecross Chardonnay 2020 teen slegs R330 wat gratis aflewering in SA ingesluit. 
 
Plaas jou bestelling aanlyn by www.wineshop.deetlefs.com of kontak ons by [email protected] voor 31 Oktober 2020.
 
Deetlefs (1822), geleë in die pragtige Breedekloof, is die tweede oudste wynlandgoed in Suid-Afrika onder eienaarskap van dieselfde familie.
 
Vir enige navrae kontak asseblief 023 349 1260.
 
Geen addisionele afslag geldig op die aanbieding.
More Information
Free Shipping Yes
You're reviewing: Die Burger Versnit: Merlot Special Offer